Muluwa Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Mrt 2019 tot 30 Jun 2019.

Beskrywing

Muluwa Lodge bied 'n pragtige ligging, 13 km vanaf Witrivier naby die Krugerwildtuin. Die reservaat is die tuiste van baie diere soos kameelperde, sebras, impalas, vlakvarke, njalas en meer as 200 voëlspesies. Die lodge is net 15 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 26 km van Nelspruit af.

Die lodge beskik oor 2 luukse suites en 8 superieure kamers. Die tentkamp het 12 luukse safaritente. Hulle almal bied geriewe om gerieflike verblyf te verseker.

Die luukse suites is aan albei kante van die lodge geleë en verseker privaatheid vir gaste wat op soek is na iets meer afgeleë. Elke suite het 'n koninggrootte-bed met 100% katoenlinne. Daar is 'n aparte dek waar gaste kan ontspan. Die oopplan-badkamers het Jet-Stream-storte en groot baddens. Daar is 'n buitestort en 'n privaat plonspoel waarin gaste na 'n lang dag in die bos kan ontspan.

Die superieure kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n sitkamerarea. Dit het 'n groot houtdek wat die perfekte area is vir voëlkykers en daar is 'n privaat buitestort. 'n Slaapbank kan vir jonger gaste gereël word.

Die luukse safaritente het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n yskassie met voorraad in. Elke tent het 'n privaat houtdek met 'n uitsig oor die bosveld en die omliggende valleie.

Gaste kan by die sitarea buite of om die swembad ontspan, rustige wandelings op die lodge se gronde geniet of na die wild op die perseel kyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Muluwa Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 R2 560 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 5 Mrt 2019 tot 30 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za