Munati Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Munati Lodge is geleë op ’n wildplaas van 250 hektaar met ’n rustige atmosfeer en B&B-geriewe. Ons is sentraal geleë tussen die Venetia-myn, die nuwe Vele-steenkoolmyn, Mapungubwe Erfenisterrein, Musina, Musina-lughawe en Beitbrug.

Alle kamers is smaakvol ingerig en versier en beskik oor ’n en suite-badkamer, asook basiese geriewe soos ’n yskas en tee- en koffiemaaktoebehore.
Munati Loge bied aan gaste ’n rustige wegbreek van die gejaagde lewe van elke dag: daar is ’n swembad, kroeg, eetkamer met ’n spyskaart met verskeidenheid, en ’n lieflike tuin wat almal kan geniet.

Ontbyt is ingesluit by die tarief en ons bedien ook aandete elke aand vanaf 'n à la carte-spyskaart, braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Dienste en geriewe:

TV’s met uitgesoekte Multichoice-kanale in alle kamers
Alle kamers het lugversorging
Swembad (sonder toesig)
Trampolien
Klimraam
Tee en koffie in alle kamers
Gratis beveiligde parkering
Kroeg (ons het ’n dranklisensie)
Pooltafel
Sekretariële dienste op versoek
ADSL-internetverbinding
Ontbyt word elke oggend bedien
Restaurant

Munati Lodge word deur die eienaar self bestuur en jy kan daarvan verseker wees dat ons uit ons pad sal gaan om jou verblyf ’n aangename ervaring te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Munati Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 070 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]