- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Muranti Wedding and Conference Venue bied gerieflike oornagverblyf wat 20 km vanaf Klerksdorp geleë is en ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers of trougaste is.
Hierdie verblyf bied verblyf in 7 pragtig ingerigte kamers met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Al die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe en sommige het sitareas. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna-Zel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Muranti Wedding and Conference Venue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Goedgevonden 356 Portion 2, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang