Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Murchison View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison View Plaas, 13 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Murchison View Cottage is diep in die Afrika-bos op dieselfde erf as die hoofplaashuis geleë. Gaste kan die privaatheid en afsondering van 'n bos-wegbreek geniet, saam met die veiligheid en hartlike gasvryheid van die eienaars op die perseel. Die plaas is 13 km van Gravelotte af geleë.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en die beddens kan in dubbelbeddens of enkelbeddens omskep word, aangesien die beddens uitruilbaar is. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers het Franse deure wat na die stoep met 'n uitsig oor die tuin lei.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en die sitarea lei na die stoep. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die boma en kan saans heerlik langs die vuur sit en na die Afrika-klanke luister.

Die kothuis is op 'n wildsplaas geleë en gaste kan op die plaas aktiwiteite geniet, soos saam met die plaaspersoneel die wild gaan voer, voëlkyk en wildkyk. Die kothuis is 'n ideale basis vanwaar gaste 'n rits besienswaardighede in die omgewing, soos die Krugerwildtuin, kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Murchison View Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Murchison View Plaas, 13 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchison View Plaas, 13 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeafa2586ee5e32ba8965b2622e5c8c4d56d3ef2bc775eb590e26088a29745203b7ad29af42ea2c908247b49f2cb49a044caa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense Murchison View Farm 13 km from Gravelotte 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.034026 30.558677
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem