Berea Akkommodasie by Musgrave Avenue Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Musgrave Avenue Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit vooraf gereël word.

Al die kamers het WiFi, lugversorging, haardroërs, 'n kluis, en 'n paar eenhede het kombuisies. Die gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel, wasgeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Musgrave Avenue is in Berea, 'n boomryke woonbuurt naby Durban se bekende Botaniese Tuine en die Musgrave-winkelsentrum geleë. Durban se sentrale sakegebied en verskeie strande is ook net om die draai hiervandaan.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Musgrave Avenue Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Musgrave Avenue Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musgrave-laan 8, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYjA0NjUyLTU0NmYtNGY4Yi1iMzA3LTI5ZTBkOWYzYTQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 8 Musgrave Avenue Berea 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.850992 31.000181
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za