Mykonos Akkommodasie by Musselpot | LekkeSlaap
+16

Musselpot

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helios Place 31, Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 570 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Musselpot is 'n netjiese en gerieflike vakansiewoonstel in Helios Place, 'n sekuriteitskompleks langs Club Mykonos en die strand. Dis die ideale vakansiebestemming.

Dié lieflike woonstel is netjies en ruim, het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers waarvan die een 'n bad en die ander 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis is ten volle toegerus met al die nodige luukse geriewe. Dit sluit 'n wasmasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Slaapplek

’n Bespreking by Musselpot sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Musselpot
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Helios Place 31, Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Musselpot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helios Place 31, Mykonospad, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfPXHE6s31MaLvoaOpT6PQ6XboC8TY00bVe0OPFeiN71mEjHjjv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 570  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 31 Helios Place Mykonos Road 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.049132049039 18.048229291263
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za