Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mustique 1 in the River Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Mustique Eenheid 1, The River Club, Plettenbergbaai, 2191, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mustique 1 in the River Club is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Mustique-kompleks in die River Club in Plettenbergbaai. Die Mustique-kompleks is 'n ommuurde kompleks met sy eie gemeenskaplike swembad. Die River Club bied 'n gemeenskaplike swembad, 2 tennis- en muurbalbane, uitstekende sekuriteit, 'n rivierfront, kanovaarte, visvanggeleenthede en lang wandelinge. Dis sowat 200 m vanaf verskeie restaurante, 'n Spar en drankwinkel en 1,5 km vanaf die strand.

Die dupleks bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die slaapkamers en badkamers is bo. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis, leefarea en gastetoilet is onder. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel.

Mustique 1 het 'n privaat tuin, toesluitmotorhuis en 'n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mustique 1 in the River Club sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Mustique Eenheid 1, The River Club, Plettenbergbaai, 2191, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Mustique Eenheid 1, The River Club, Plettenbergbaai, 2191, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa83479058a04d26100d658e5f59b2571ec108b91cc4ef3ec1b24659ebf19d4db746ff01946a119ba6824792aded4f435dc6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) Piesang Valley Road Mustique Unit 1, The River Club 2191 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.061155 23.369176
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem