Mustique Oceanfront Beachvilla

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mustique Oceanfront Beachvilla is in 'n ekslusiewe Strandlandgoed in St. Helenabaai.

Dié moderne strandfront huis, met ongeveer 32 m se stranduitsig beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, waarvan 2 slaapkamers op grondvloer is en die ander 2 slaapkamers is op die boonste verdieping en bied 'n pragtige see-uitsig.

Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste en het 'n ingeboude braai. Die moderne, vleklose staal stel trappe is 'n unieke deel van die huis wat na 2 leefareas lei, waarvan die eerste 'n baie unieke hangmat-vloer is en die tweede leefarea bied 'n rustige atmosfeer vir lees of selfrefleksie.

Die oopplan-vermaaklikheidsareas, kombuis en onderste leefarea het 'n pragtige see-uitsig, met groot, glas skuifdeure wat lei na 'n ruim stoep. Die stoep bied 'n see-uitsig, sonstoele en stoepmeubels. Die strand is maklik bereikbaar via 'n hout loopvlak. Daar is 'n ruim, garage met 'n elektroniese deur met genoeg parkeerplek, asook genoeg parkeerplek vir gaste.

Slaapplek

'n Bespreking by Mustique Oceanfront Beachvilla sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mustique Oceanfront Beachvilla gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 504 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za