Waterberg Akkommodasie by Mutapa Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Mutapa Game Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 809, Langs die Marken-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mutapa Game Lodge is in Limpopo, net 3 uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg geleë. Die lodge skuil in die malaria-vry Waterberg in die Bosveld. Mutapa spog met meer as 1200 ha waar wild en 'n verskeidenheid inheemse ekosisteme vol fauna en flora gevind word. Meer as 20 verskillende bok- en wild-spesies, insluitend luiperds en hiënas, woon in die reservaat.

Verblyf word in 6 Caia Chalets en 4 Executive Caia’s aangebied, elkeen met sy eie privaat en suite-badkamer en leefarea.

Matupa Game Lodge het 'n restaurant en sigaarsitkamer op die perseel. Kom geniet 'n heerlike maaltyd by die Queen Sheeba Restaurant en ontspan dan in Mutapa se kroeg waar die sportwedstryd aan die gang is.

Die lodge spog met 'n pragtige swembad waar gaste lekker kan afkoel, sowel as 'n kroeg by die swembad vir dié wat iets koud wil geniet terwyl hulle in die son baai. Daar is ook 'n buitebraai en 'n pizza-oond buite wat met vuur gestook word en ook ideaal is vir brood bak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plaas 809, Langs die Marken-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 809, Langs die Marken-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA139ac952bb2a8f771bd1be493c923fc82f45943b09193eee3ba9dd9806a200c1251b1c27cdb7d079e71301235708df42cb50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) Farm 809 Off the Marken Road 0600 Limpopo 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -23.988352489893 28.731764389172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za