Phalaborwa Akkommodasie by Mutsami Private Bush Lodge | LekkeSlaap
+34

Mutsami Private Bush Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mutsami Private Bush Lodge bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie op die Grietjie Natuurreservaat naby Phalaborwa. Die grasdakhuis is die ideale bestemming vir 'n boswegbreek naby areas waar die Groot 5 gesien kan word.

Die verblyf word in 2 eenhede gebied waar gaste tussen die natuu kan ontspanr. Die Nyahari-kamer spog met 'n luukse koningingrootte-bed met sagte perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak asook 'n asemrowende uitsig. Die kamer het 'n privaat balkon wat na die swembad-area lei.

Die Mangwe-suite beskik oor 2 aparte slaapkamers en 'n aparte badkamer. Dit is ideaal vir 'n gesin van 4. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed met perkallinne en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met perkallinne. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die tarief sluit ontbyt, middagete en aandete, 'n wildrit en 'n verwelkomingsdrankie in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 91, Grietjie Wildreservaat, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6805c7d9d615485cb11281c2a57e794db054289057cd1912acddf91fac6d2af30fb556e7126e38a2f1762ccca622962b4246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (vir 2 persone) Plot 91 Grietjie Game Reserve 1389 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -24.080829860895 31.019854545593
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za