Overberg Akkommodasie by Muurkraal Cottage | LekkeSlaap
+13

Muurkraal Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Muurkraal Cottage is in Swellendam geleë op 'n Overbergse plaas wat met skape en graan boer. Die plaas het die mooiste uitsigte en daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in die kothuis.

Die plaasstyl-kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer wat ideaal is vir 2 kinders. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv. Daar is 'n binne- en buitebraai beskikbaar en hout word voorsien. Gaste kan ook gebruik maak van die sprankelende swembad in die groot tuin.

Muurkraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë en gaste is welkom om al langs die plaaspaadjies fiets te ry of te stap en die daaglikse plaas-aktiwiteite dop te hou. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat wil ontspan en die natuur wil geniet.

Ons het ook spesiale aanbiedings op versoek vir besprekings van langer as 3 dae.

Slaapplek

’n Bespreking by Muurkraal Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Muurkraal Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muurkraal Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muurkraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NWU1ZDIwLTlkMjAtNGIyNC04ZDNhLWZlNTUzZDNkN2NkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Muurkraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.241945075647 20.28110101819
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za