2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall, Waterfall City, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Mvilo Executive Luxury Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in Ellipse Waterfall, langs die bekende Mall of Africa en naby Waterfall Netcare Hospitaal.
Dié eenheid op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein tafel waar gaste maaltye kan geniet, asook 'n lessenaar vir gaste wat moet werk. Die sitkamer het lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv.
Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en omgewing.
Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe binne die kompleks geniet, insluitend 'n gimnasium, swembad en restaurant. Hierdie verblyf is op die Gautrein-busroete, wat dit maklik maak om Midrand en sy omgewing te verken. Vir sakereisigers is daar 'n opsie om kantoorspasie te bespreek, wat 'n toegewyde werkspasie naby bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |