Opsomming van Resensie
Ellen R - Apr 2022
Gemiddeld
Refreshing place to visit.
Slindy S - Mei 2019
Gemiddeld
Very nice place, clean and quiet. Very friendly.
My Den Beachfront B&B and Self-Catering se terugvoer
Thank you for your kind observations and comments, I will pass them on to all concerned.
We look forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Andrew
Karen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig net n klipgooi van see, rustige en veilige verblyf.
Janneke S - Feb 2018
Gemiddeld
Baie netjies en geleë in 'n rustige area.
My Den Beachfront B&B and Self-Catering se terugvoer
Thank you for your kind and encouraging observations.The reservation was for a budget room which is non-sea facing, all our other standard rooms have a full sea view.
Paul C - Apr 2017
Gemiddeld
Sal die verblyf aanbeveel. Die gastehuis is lekker informeel. Die braaigeriewe puik.
Andre A - Jan 2017
Gemiddeld
Baie netjies en waarde vir geld.
Charmaine S - Jun 2016
Gemiddeld
Sal beslis weer daar tuisgaan.
Mpela L - Mrt 2016
Gemiddeld
Venue was great with an ocean view.
Sonja J - Jan 2016
Gemiddeld
What a pleasant breakaway!
Scott D - Apr 2015
Gemiddeld
Verblyf was puik, daar was net te min parkering.
Johannes B - Jan 2015
Gemiddeld
Wonderful place with private unlimited access to the beach.
Christa P - Jan 2015
Gemiddeld
Geen klagtes, die eenheid was altyd netjies en skoon!
Shawn G - Jul 2014
Gemiddeld
Die verblyf was baie lekker en in 'n rustige omgewing.
Paul M - Jun 2014
Gemiddeld
Great location!
Marike N - Feb 2014
Gemiddeld
Sou graag langer wou bly!
Christine W - Jan 2014
Gemiddeld
A clean, well located B&B with friendly staff.
Mariana M - Jan 2014
Gemiddeld
Als wat jy in 'n vakansie wil hê!
Jaap V - Jan 2013
Gemiddeld
Very nice place directly on the Indian Ocean beach, ideal for walks in a quiet environment
Lees meer- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 b North Pad, , Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 4