My Happy Place
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 87, Eenheid 311 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
My Happy Place is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Amanzimtoti. Die kompleks is 70 m vanaf die hoofstrand en naby die Inyoni Rocks-swembaddens, winkels en restaurante.
Die oopplan-ateljeewoonstel front na die see en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n rusbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Langs die beddens is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder oorkant die rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel en 'n elektriese braaipan.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.
Slaapplek
’n Bespreking by My Happy Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 3
Ligging
- Kusweg 87, Eenheid 311 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink My Happy Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 87, Eenheid 311 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom