My Hiding Place Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 17 Okt 2019.

Beskrywing

My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is en die ideale wegbreekplek in die vakansiedorpie Bettysbaai is. Die huis is naby die meer met 'n rivier wat langs dit verbyloop en dit is net 10 minute se stap van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en daar is ook 'n wassery en 'n braai-area.

Hierdie eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware, 'n eetkamertafel en bankies. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste. Die gesellige sitkamer het 'n kaggel. Buite is daar 'n ingeboude braai-area en braairoosters, 'n potjiepot en toebehore word voorsien. Daar is ook 'n veilige speelarea vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by My Hiding Place Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na My Hiding Place Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 190 per nag (plek vir 10)

Kry 30% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 17 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za