LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MyAula | LekkeSlaap
+87

MyAula

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie.

Hierdie koloniale styl huis spog met 5 keurig versierde kamers. Elke kamer is ingerig met koffie- en teemaakgeriewe, gedeelde of private badkamers, gehaltelinne en -handdoeke.

Die gastehuis spog ook met 'n kristalhelder swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste. Maaltye is beskikbaar teen ekstra koste indien dit vooraf gereël word.

Die pragtig onderhoude tuine is die tuiste van verskeie voëlspesies en kleiner diere. Daar is 'n labirint wat van Suid-Afrikaanse plante gemaak is en die ideale plek is vir gaste om te mediteer.

MyAula is langs Garsfonteinweg naby die Pretoria-Oos Hospitaal, Pretoria-Oos Begraafplaas, Park View en die Woodlands Winkelsentrum asook Menlyn Main geleë.
Daar is verskeie trou- en konferensiesentrums in die omgewing soos Imperfect Perfection, Shokran, Bushwillow, La Patio, Thulani en Jabulani Function Venue. Klitsgras Drumming en die Ingaadi Spa is ook in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir MyAula
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink MyAula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tau-straat 80, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.871093216509 28.377814292908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!