LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MyKei | LekkeSlaap
+19

MyKei

9 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan, Keimond, Keimond, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

MyKei is 'n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste by die strand in Keimond.

Dié huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamers het storte en baddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens vir 'n gesin van 4.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet of in die sitarea voor die TV met 'n DStv-koppelpunt ontspan. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saam te bring.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die see.

Keimond bied 'n hele rits doendinge, soos stap, voetslaan, visvang, branderplankry en perdry.

Slaapplek

’n Bespreking by MyKei sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir MyKei
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Neptunes-rylaan, Keimond, Keimond, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink MyKei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan, Keimond, Keimond, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9WaJ8ayAaRgmNR4XgAmlU7xRKZuGkDVxOYTmd2hivCiuDZAuPD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 8 persone) 9 5 1 5 Neptunes Drive Keimond 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -32.683926365398 28.380903665871
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!