+20
Selfsorg in Skiathos

Mykonos Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is gebaseer op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat hierdie 'n residensiële area is; daarom sal harde musiek nie toegelaat word nie. Stil ure word streng nagekom tussen 22:00 en 08:00. Wees asseblief bedagsaam op geraasvlakke, aangesien u die eiendom moontlik met gaste in die woonstel op dieselfde eiendom deel. U sal ook u breekskadefooi verbeur as ons u meer as drie keer moet inlig dat die klank/musiek te hard is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

2 Serifos Street, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da1508bffc0150c83e82830d768683945b0e87fb5a2b3f3c2cd5f5b23d2855a35011e330a33a42f07c7454721bd103a03ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 2 Serifos Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04711 18.04955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang