LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mymering Guest House | LekkeSlaap
+32

Mymering Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mymering Guest House is op 'n werkende plaas in die vrugbare Dwarsriviervallei geleë. Die plaas is ingewikkel tussen prentjiemooi wynlande, talle vrugteplase en die manjifieke Towerkopberg. Mymering is perfek geleë vir diegene op soek na 'n afgesonderde wegbreek in die middel van die ongerepte natuur.

Verblyf word aangebied in B&B- of selfsorg-eenhede wat elk uitstekende uitsigte oor die plaas en berge bied. Die suites het lugversorging en is baie luuks. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n gemaklike sitarea en kombuisie. Daar is ook 'n perfek ingerigte swembaddek wat strek van binne na buite.

Die grasdak-kothuis het 2 slaapkamers wat elk beskik oor hul eie en suite-badkamer. Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan het het Franse deure wat lei na 2 aparte stoepies. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en buitebraaigeriewe is beskikbaar

Gaste is welkom om die talle voetslaan- en bergfietsroetes in die omgewing te verken, of deel te neem aan die avontuurlustige doendinge wat in die nabyheid aangebied word. Ons kan help met besprekings indien jy vierwielmotorfietsry, perdry of wildkyk wil uittoets.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Mymering Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mymering Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dwarsrivierpad, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxN2NjZWU3LTU5N2EtNDNjNy04ZmQzLTg1YzIyY2RkNzcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Dwarsrivier Road Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.49761 21.174391
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!