50% af Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Feb 2020 tot 19 Mrt 2020.
Myoli Strand Akkommodasie by Myoli Beach Lodge | LekkeSlaap
+41
+41

Myoli Beach Lodge

  • Spesiale Aanbod - Kry 50% af
  • Vanaf R850 R425 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Myoli Beach Lodge is in Sedgefield, Wes-Kaap geleë en is stapafstand vanaf die bekende Gericke se Punt en getypoele.

Hierdie warm, pragtige selfsorgstrandhuis het 'n Afrika-styl en bied 6 chalets, 1 selfsorg-woonstel en 'n en suite-kamer. Dié strandhuis is tussen Knysna en Wildernis geleë.

Elke chalet het 2 slaapkamers, die kamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-
badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n sitkamer met 'n balkon. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Die kombuis, eetkamer en sitkamer is almal op die onderste verdieping. Daar is 'n braai. Hierdie chalet word elke 3 dae skoongemaak. Die chalets word op 'n eerste-gesien-basis verhuur en het nie 'n see-uitsig nie.

Die selfsorgwoonstel het 'n klein leefarea met 'n kombuisie, sitkamer en eetarea. Die slaapkamer is voorsien van 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer. Die woonstel het 'n aparte ingang.

Dieen suite-kamer is ideaal vir oornagverblyf en nie langer nie, want daar is nie selfsorggeriewe nie. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiegeriewe in.

Myoli Strand, is 'n 14 km lank. Hierdie ongerepte strand is ideaal vir stap, wandel, swem, snorkel, branderplankry, vlieërplankry, en visvang. Gericke se Punt is bekend vir sy getypoele met sy wonderlike seelewe. Wandelinge onder die maan word gereeld gedoen, en is 'n moét vir natuurliefhebbers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir Myoli Beach Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myoli Beach Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 50% af
Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Feb 2020 tot 19 Mrt 2020.
was R850
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R850
Vanaf R425
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZjg5ZWY5LTM1YmQtNGNmYi05YWFkLTE5MWZiYmNjYjQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R425  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 17 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.033741326772 22.804516553879
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za