Opsomming van Resensie
Hennie R - Nov 2020
Gemiddeld
Net die rustigheid van die natuur wat ons nodig gehad het.
Christo S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Duisende dankies. Sien weer. Waardeer opreg.
Marlin F - Okt 2020
Gemiddeld
Kos het sleg geword a.g.v. yskas wat nie werk.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
So jammer om te hoor. Ek het met my personeel gepraat en die yskas is vervang die oomblik wat dit onder ons aandag gebring is. Ja die beeldskone natuur en avontuur is meer belangrik vir ons as TV kyk en op WiFii sit. Ons het wel wifi by ontvangs 10m weg. Gaste kan vir DSTV vra en ons reel dit vooraf.
Marika T - Mrt 2020
Gemiddeld
Die lodge is baie skoon en netjies en maklik om te kry.
Sakkie T - Mrt 2020
Gemiddeld
Basies net 'n plek om oor te slaap. Sou nice gewees het indien daar fasiliteite was om iets ligs gaar te maak bv, braaipan.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Sakkie, baie dankie vir die terugvoering.
Jul het wel die kleinste en goedkoopste kamer met slegs n badkamer bespreek. Die kamer het geen kook geriewe nie, slegs tee/koffie maak fadiliteite.
Ons het ander opsies soos n woonstel en chalets met kookgeriewe. Die buitelig is deel van die buite beligting en kom vanself aan en af. Op aanvraag sou ons enige tyd die bulb verwyder het.
Ons sal daaraan aandag gee.
Lizelle K - Feb 2020
Gemiddeld
Stil en rustig.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Lizelle. Sien weer binnekort.
Coretha M - Feb 2020
Gemiddeld
Verblyf was goed vir die doel van ons besoek aan Sedgefield.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Coretha, sien weer binnekort.
Phelisa N - Jan 2020
Gemiddeld
Good.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Phelisa, thank you so much. I will convey your message. Thank you for making use of Myoli Beach Lodge.
Riaan S - Des 2019
Gemiddeld
Baie mooi en ruim, raserig as bure tuis kom laat in die aand.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Oohh, ons moet die bure vra om nie te raas nie, after all, it was the silly season, all was joyfull and merry!
Amanda M - Des 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly. Pragtig plek naby aan die strand geleë.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Duisende dankies, julle is fantasties. Sien weer.
Petro V - Des 2019
Gemiddeld
Rustig, gerieflik en genoeg spasie met als wat ons nodig gehad het.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Berenice V - Des 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Christo S - Okt 2019
Gemiddeld
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie julle. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Ronel en span.
Leticia L - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Mauritz B - Jan 2019
Gemiddeld
Uiters aangenaam en stresvry.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Santa, blessings. Sien jul binnekort weer.
Willem T - Jan 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Duisende dankies.
Nicole M - Okt 2018
Gemiddeld
Lieflike verblyf met uiters vriendelike gasvrou. Asemrowende vibe!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Duisende dankies. Ons sien jou weer, sommer binnekort.
Charles D - Okt 2018
Gemiddeld
Awesome time. Will surely return with more family.
Stephne K - Okt 2018
Gemiddeld
Naby strand en restaurant.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Stephne, ons hoop om jul weer binnekort te sien. Groete, Ronel en personeel.
Sean W - Sep 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Bie dankie, ons waardeer die amazing terugvoering.
Gerhard G - Sep 2018
Gemiddeld
Ons het heerlik gekuier en die rus in 'n mooi omgewinmg digby die see baie geniet.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Beste Gerhard,
Baie dankie vir die mooi skrewe. Groetnis en hoop om julle binnekort weer te sien.
Nicolas B - Aug 2018
Gemiddeld
Dit is 'n baie mooi plekkie.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Nicolas,
Baie dankie, ons waardeer dit.
Vriendelike groete Ronel en personeel
Jennifer J - Apr 2018
Gemiddeld
Aangenaam
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Thanks Jennifer, much appreciated.
Leon M - Apr 2018
Gemiddeld
Absoluut wonderlik.
Lees meerMyoli Beach Lodge's terugvoer
Baie, baie dankie Leon. Sien weer, mooi bly.
Leticia V - Apr 2018
Gemiddeld
Alles en nog meer wat n vakansieplek moet wees!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Duisende dankies vir die mooi verslag.
Lynette L - Jan 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies, stapafstand na die strand.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Lynette, ek waardeer dit.
Anneline G - Des 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde. Dis altyd aangenaam om wonderlike gaste te ontvang. Sien binnekort weer.
Beste wense vir 2018.
Lindi M - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekend. Sien my beslis weer.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Lindi. Glo ons sien jul binnekort weer.
Nicolette B - Des 2017
Gemiddeld
Rustig en ontspanne atmosfeer.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Mooi bly en sien weer.
Groete,
Myoli Beach Lodge
Coreen K - Nov 2017
Gemiddeld
Gemaklik en baie gasvry.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde. Ons sien julle volgende keer.
Joan B - Okt 2017
Gemiddeld
Hierdie plek sal ek oor en oor aanbeveel.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Wow dis awesome. So bly julle het dit geniet. Al die mooi woorde maak dit beslis die moeite werd om so 'n besigheid te bedryf. Baie dankie ons waardewer. Groetnis Ronel en personeel.
Sonja T - Okt 2017
Gemiddeld
Very nice, clean, spacious chalet lovely sea view, walking distance to beach, super value for money.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Sonja,
Thank you very much for your positive feedback. We always appreciate these reviews, whether positive or constructive. I will look into the plastic chairs, as each chalet should have between 4/6 chairs.
Albert F - Sep 2017
Gemiddeld
Lekker, gemaklik en ruim. Wonderlik vir 'n gesin van 4.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice, comfortable and spacious, great for a family of 4.
Braai area could do with some grass or paving.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Thank you so much for the feedback. We appreciate it tremendously. The braai area is mostly paved? The little area at the back of the braai had grass originally, but due to the drought there is no longer grass.
Sita Le Grange L - Jun 2017
Gemiddeld
Die wooneenhede is goed toegerus en netjies. Dit bied aangename, rustige verblyf.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Beste Sita,
So bly om van julle 'n resensie te ontvang. Dit maak dinge altyd makiliker as ons terugvoer van ons gaste kry. Sien volgende keer.
Groete,
Ronel en personeel
Helena D - Mei 2017
Gemiddeld
Ek gee hulle graag 10/10 en sal mense baie sterk aanbeveel om daar te bly.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie, baie dankie Helena, ons waardeer die geskrewe opreg.
Groete,
Myoli Beach Lodge
Albertus D - Apr 2017
Gemiddeld
Wonderlik! Skoon, netjies en in 'n veilige omgewing. Baie lekker gebly!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie, baie dankie. Dit was wonderlik om jul as ons gaste te kon he. Sien vlg keer.
Johan S - Apr 2017
Gemiddeld
Rustig, veilig, netjies.
Lees meerMyoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer altyd as mense sê wat hul geniet het en as daar niggels was. Hout kan wel by die vuurmaak plekke gebruik word, dit is net bietjie van 'n risiko so naby aan die hout huise en gras dakke. Dit is waarom ons versoek dat net houtskool gebruik word. Party mense dink hul kan vanaf chalet op die strand loop, so ons wil nie graag hê hul moet weet dat ons naby die see is nie. Ons vervang gereeld TV stelle as gevolg van die roes. 'n Paar van die stelle hou bietjie langer as ander. Ons noem altyd die trappe as gaste vra, wanneer die ouer gaardes probleme het met trappe, of as daar klein kindertjies is. Ons waardeer alle terugvoering. Groete en sien weer binnekort.
Riaan E - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde. Ons waardeer opreg.
Sandra P - Mrt 2017
Gemiddeld
Ontvangs nie goed gewees. DSTV-kanale swak.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Jammer dat ek nie self daar was om julle te ontvang nie. Die TV moes net weer her ingestel word. Die wind het die skottel effens geskuif. Ons het nie gewoonlik DStv gedurende die jaar nie, soos genoem in ons inligting, is slegs "Easyview" kanale deur die jaar beskikbaar.
Ignatius Wilhelm V - Jul 2016
Gemiddeld
Omdat ek lank voor die tyd bespreek kwalifiseer ek nie vir die winter afslag wat hul in Julie gehad het nie.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Flashdeals are constantly being offered and run for two weeks on TravelGround. If you did not book during the flashdeal weeks the system would not have automatically discounted. Your dates were during the Knysna Oyster Festival during which time we do not offer any discounts. T&C always apply whenever any reservation is being made. You were unhappy due to an error you made by originally booking for three guests. The change from three guests to two guests were never bought to anyone's attention, Unfortunately we were unable to make any changes at the lodge upon your arrival due to this being a TravelGround confirmed booking for three guests. We did recommend that you call the TravelGround office, and discuss this with them. I disagree with your customer service rating above, as my staff tried their best to accommodate you in our absence.
Drika L - Mei 2016
Gemiddeld
Asemrowend.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Ons waardeer die goeie resensie wat julle ons gegee het. Ons streef altyd na goeie diens. Sien jul hopenlik binnekort weer. Bly julle kon rus en ons stukkie hemel geniet soos ons dit geniet en ervaar.
Liaan J - Apr 2016
Gemiddeld
Beeldskoon, kos vir die siel ... Hier kan jy rus.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie Liaan, Opreg waardeer dat mense ons stukkie hemel saam met ons kan deel. Sien binnekort weer. Groete Ronel Gauche'
Magdel D - Apr 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik met al die nodige!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike woorde. Ons waardeer terugvoering altyd en sien uit na jul volgende besoek. Die walvisse is oppad, so ons winter is altyd heerlik, sonnig en baie opwindend.
Stephnie L - Mrt 2016
Gemiddeld
Gerieflike akkommodasie naby die see.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Dankie Stephanie. So bly jul dit geniet by ons. Sien binnekort weer. Groete RG
Eloise C - Mrt 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Dankie Eloise. Altyd wonderlik om positiewe terug voering te ontvang.
Marisa K - Mrt 2016
Gemiddeld
Absolutely wonderful!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Hi Marisa,
Thank you so much. We truly appreciate this awesome feedback from our guests. See you soon. Ronel G
Denis H - Feb 2016
Gemiddeld
Ons het 'n rustige naweek gehad met 'n uitsig oor die bos.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Sien weer binnekort. Groete Myoli Beach Lodge
Astra Roberts R - Feb 2016
Gemiddeld
Peaceful place to unwind and relax.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Thank you Astra, you are wonderful. Was great having you guys. Hope to see you in the not too distant future.
Wilma S - Feb 2016
Gemiddeld
Voedsel vir die gees.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Baie, baie dankie vir die komplimente. Ons streef altyd na perfeksie. Sulke terugvoer is altyd welkom en beslis kos vir die siel. Sien julle weer in die nabye toekoms.
Toni Ann T - Jan 2016
Gemiddeld
Awesome stay.
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Thank you so much for the kind words. We always try our best!
Nazeema G - Jan 2016
Gemiddeld
A fabulous time had once again!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Awesome!! Thanks, Nazeema. Such wonderful words from wonderful guests. See you sooner than later.
Robert N - Nov 2015
Gemiddeld
Oppisee!
Myoli Beach Lodge's terugvoer
Thank you for a great rating of Myoli Beach Lodge. Hope to see you soon again.
Diederik O - Sep 2015
Gemiddeld
Baie aangenaam en ontspannend, sal dit aanbeveel.
Nazeema G - Jan 2015
Gemiddeld
Myoli Beach was absolutely fabulous.
Carin K - Jul 2014
Gemiddeld
'n Wegbreekplekkie by uitstek!
Anele M - Mei 2014
Gemiddeld
The place was fantastic
Frances R - Mei 2014
Gemiddeld
Adequate but not great
Ronel V - Apr 2014
Gemiddeld
A stunning place!
Nico G - Apr 2014
Gemiddeld
Great location near the beach, good facilities and excellent value
Leigh T - Apr 2014
Gemiddeld
Heerlik!
Avril H - Apr 2014
Gemiddeld
Enjoyed our stay and will use the accommodation again!
Sasha S - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie lekker verblyf naby aan strand.
Salome J - Feb 2014
Gemiddeld
2 Groot Mense, 1 Kind vir 2 Nagte by Myoli Beach Lodge
Johan P - Des 2013
Gemiddeld
Lekker verblyf, lekker naby see met lieflike uitsigte.
Andrie V - Okt 2013
Gemiddeld
Heerlike, gasvrye ontvangs en pragtige, skoon verblyf.
Arend C - Aug 2013
Gemiddeld
We had a lovely relaxing time
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urban-rylaan 17, Myoli-strand, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom