Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Myra Myra

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myra-keeromstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Myra Myra bied netjiese en gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Stilbaai.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers op die grondverdieping het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die 2 slaapkamers bo elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer op die grondvloer het 'n bad en 'n stort en die badkamer bo het slegs 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer net agter die kombuis het ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n vermaaklikheidsarea met oorgenoeg sitplek voor 'n platskerm-TV. Daar is 'n kroeg, sowel as 'n tweede eet- en sitarea bo met 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike banke. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot binne-braaigeriewe en parkeerplek in 'n oop area langs die huis. Die huis is naby plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Myra Myra sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Myra Myra
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Fredrika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Myra-keeromstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Myra Myra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myra-keeromstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc651fdcd158513efd12169592e4269c580057a79c164fc4e7c6b2e6348e63da2cb0aae29668c8b0a696cd910338b48b43467?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 1 Myra Close Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365544981466 21.402267530084
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem