by Mythos | LekkeSlaap
+9

Mythos

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is betaalbaar 7 dae voor die inklokdatum.
Geen inklok of uitklok op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag nie.

Sleutel- en breekskadedeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar saam met die balans aan Stay in Paternoster 7 dae voor aankoms. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Minimum-verblyftydperk:
2 nagte gedurende die laag- en midseisoen.
3 nagte oor langnaweke.
4 nagte oor Paasnaweek.
7 nagte in hoogseisoen.

Gaste moet eers ons kantore besoek om in te klok en die sleutels af te haal.
Ry Paternoster binne en draai links by die vierrigtingstopstraat. Die "Stay in Paternoster"-kantoor is omtrent 75 m verder, aan die regterkant, by St Augustine-straat 87, geleë.

Inkloktye:
Let daarop dat 'n heffing van R200 betaalbaar is indien jy later inklok as die tyd wat op die bepalings en voorwaardes aangedui is.
Maandag tot Donderdag: Van 14:00 tot 17:00
Vrydag: Van 14:00 tot 19:00
Saterdag en Sondag: Van 14:00 tot 16:00
Openbare vakansiedae: Van 14:00 tot 16:00

Uitkloktyd: stiptelik om 10:00 op die uitklokdatum. Enige huis of kamer wat nie teen die uitkloktyd ontruim is nie, is onderhewig aan 'n bybetaling van R200 per uur of 'n gedeelte daarvan, vir elke uur wat die uitkloktyd oorskry word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 575
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 575
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 87, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ODhmMTJlLTc2YWQtNDA0MC05ZWE2LTNkMmViYzkzY2FmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575  per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 34 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.806923791782 17.896357029676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem