LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by N&A Guest House | LekkeSlaap
+42

N&A Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

N&A Guest House bied bekostigbare selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein in Pretoria-Oos. Ons waarborg gerieflike verblyf vir sakelui en vakansiegangers. Ons eenhede is skoon en gerieflik en die personeel is vriendelik en tot jou diens. Ons is hier om jou tevrede te stel en seker te maak jou tydjie in Pretoria is suksesvol en onvergeetlik.

Die eenhede het dubbelbeddens en/of dubbelstapelbeddens en maak voorsiening vir 'n gesin van 4 tot 7. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met plaaslike kanale, M-Net, DStv se sport- en fliekkanale. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en ketel. Daar is komplimentêre koffie en tee.

Elke eenheid het 'n werkstasie met 'n lessenaar en 'n lampie. 'n Kluis, DVD-speler en radio-wekker sowel as gratis WiFi is beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en die handdoeke word elke dag omgeruil, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae.

Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining en kameras, en daar is veilige parkeerplek op die perseel wat gekoppel is aan 24 uur-gewapende reaksie. 'n Swembad en braaiplek is beskikbaar aan gaste. Ons is in die woonbuurt se hoofstraat geleë so normale geraas van verkeer is te verwagte.

Rook is verbode in die eenhede en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 71 resensies vir N&A Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink N&A Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zitastraat 446, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MTk0ODczLTRhMTMtNDA5YS1hNzY1LWVlOThkYzJkMDRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 446 Zita Street Garsfontein 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.790334264642 28.297062682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!