Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Biekie See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir 'n Biekie See
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea V

Gerieflik, rustig, rus en ontspan.

Ons het baie lanklaas so lekker, goed deurdagte akkommodasie geniet. Daar is niks wat kort nie. Die see, natuurskoon, ligging en diertjies wat kom hallo sê is 'n bonus. Yvette is behulpsaam en vriendelik. Het reeds afgespreek om weer te gaan kuier.

'n Biekie See se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Bea. Dit was absoluut 'n plesier om julle as gaste te hê. Sien uit om julle weer te sien!

'n Biekie See
Carol S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Would highly recommend and would return if fortunate to be in the area again.

We were pleasantly surprised with the superior quality of this accommodation. We were not short of anything and there were many generous extras supplied. The view was beautiful, the large concertina windows and doors were very impressive, and as a result, due to weather conditions, one could be inside or outside.

'n Biekie See se terugvoer

Thank you so much, Carol. So glad you enjoyed your stay! Hope to see you again one day.

'n Biekie See
Johannes C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C

Rustig, idillies en naby aan natuur. Kon nie vir 'n meer pragtige ligging vra nie.

Die eenheid was asemrowend mooi. Wonderlike uitsig wat uitkyk oor die see. Prentjiemooi en voorsorg getref met alle benodigdhede wat voorsien is. Sal weer van die eenheid gebruik maak in die toekoms.

'n Biekie See se terugvoer

Baie dankie Johan. Sien uit om julle weer te verwelkom!

'n Biekie See
Ida J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida J

Uit die boeke!

Verblyf was uitstekend!

Adri B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Baie gemaklik en ontspannend.

Ons het heerlik gebly by 'n Biekie See. Yvette was baie gasvry en die diens was puik. Dis 'n heerlike plek en die strand by Blue Horizon Bay was lekker stil en nie oorvol soos baie ander strande oor Kersfees nie.

'n Biekie See se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet!

'n Biekie See
Janine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Die eenheid is ten volle toegerus. Alles is perfek netjies en skoon!

Absoluut heerlik gebly, sal definitief weer bespreek.

'n Biekie See se terugvoer

Baie dankie Janine. Hoop om jou volgende keer saam met die gesin te verwelkom. Geniet die res van jou vakansie!

'n Biekie See
Jennifer H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer H

Een van die bestes. Uitstekende waarde vir geld.

Sal permanent in hierdie goed toegeruste plek kan bly.

'n Biekie See se terugvoer

So bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien.

'n Biekie See
Christelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Unforgettable.

Ons het 'n ongelooflike paar dae in die mooi plekkie gehad. Die plekkie was alles wat ons wou hê en meer. Dit was baie skoon met die mooiste uitsig. Die plekkie is omvou met liefde en het die mooiste afwerking. Ons het baie spesiaal gevoel en sal vir seker weer by 'n Biekie See gaan kuier.

'n Biekie See se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige boodskap Christelle. Bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!

'n Biekie See
Bianca V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Very neat, very comfortable, very peaceful.

The accommodation is super functional that one can stay longer than just a weekend. Our stay was so pleasant and our host so friendly, that we will definitely return for some more R&R.

'n Biekie See se terugvoer

Thank you, Bianca. Looking forward to welcoming you again.

'n Biekie See
Johan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Uitstekende verblyf in Blue Horizon Bay. Baie lekker gebly.

Yvette het baie ekstra moeite vir ons gedoen. Dankie, Yvette!

'n Biekie See se terugvoer

Dit is 'n groot plesier! Bly julle het dit geniet. hoop om julle gou weer te sien.

'n Biekie See
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwynstraat 2, Blue Horizon Bay, Nelson Mandelabaai, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36a548ab9895a445e77b5909130427ef0b7cb2ed7c5772abe88432b8b0e391ff1629b01d17a2c53096e77f565dde2d31cdcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 2 Alwyn Street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97168813618 25.259655611596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang