N-One Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood.

Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Van die eenhede het slaapbanke. Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en koffiemaakgeriewe. Let asb. daarop dat die eenhede nie stowe het nie. TV's met plaaslike kanale en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan gerus 'n draai maak by een van die restaurante en winkelsentrums in die omgewing. Gholfbane, strande, die V&A Waterfront, Tafelberg en verskeie wynplase is ook net 'n klein entjie se ry van hier af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na N-One Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za