Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Dawn-weg, Raakvat Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis bied veilige en ruim selfsorgverblyf tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en die kusdorp Jeffreysbaai.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 badkamers, 'n kombuis op die onderste verdieping, eetarea, sitarea en 'n binnekuierarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ook 'n stapelbed in een van die leefareas wat slaapplek aan 2 kinders bied. Die gastebadkamer het 'n wasbak, toilet, stort en bad. Die boonste verdieping het toegang tot 'n balkon met mooi uitsigte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, dubbeldeuryskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n eiland waar 6 gaste kan sit en saam ontbyt nuttig. Die kombuis lei na 'n groot oopplan-leefarea met 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike banke voor 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n binnebraai-area met 'n kroegie en sitplek voor 'n lekker braai wat dit die ideale plek maak vir saam kuier. Daar is 'n onderdakeetarea buite, sowel as 'n swembad.

Gaste het toegang tot hul eie ingange en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook op tye koedoes, rooibos, njalas, waterbokke en ribbokke sien.

Slaapplek

’n Bespreking by 'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • African Dawn-weg, Raakvat Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Gaste dink 'n Stukkie Mooi Raakvat Houthuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Dawn-weg, Raakvat Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cd5fbb5825b111212f578085164b0076cb8ce71d640919c9efc092924c590f69215a80b27e849621b86e959aafe6a9e401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 African Dawn Road Raakvat Plaas 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.912589483018 25.11653343621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem