Nagapie - Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R5 060 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Nagapie - Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorg-vakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n spa wat oor 1600 hektaar van Afrika-bosveld strek en in die skaduwee van die Waterberge skuil.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 2 kothuise en 'n kuier-eenheid met 'n solder op die boonste verdieping met 2 stapelbeddens vir kinders. Elke kothuis het 2 slaapkamers met lugversorging, koningingrootte-beddens en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort.
Die oopplankuier-eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die leefarea is daar 'n etenstafel geskik vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, TV en 'n verskeidenheid boeke.
Die leefarea het opvoudeure wat lei na die onderdakstoep met meubels, 'n ingeboude braai en 'n swembad. Daar is 'n boma en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo