2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Namakwa Country Cottage is 'n knus kothuis op 'n plaas in die Hantamberge, 40 km grondpad vanaf Calvinia. Dit is 'n eksklusiewe wegbreekplek vir natuurliefhebbers.
Die ateljeekothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n elektriese kombers vir koue aande. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die slaaparea lei na 'n sitarea, eetarea en kombuis met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n kaggel.
Die kothuis het ook 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe en daar is wandelroetes, 'n helder sterrehemel vir sterrekyk, rustigheid, 'n lapa en pragtige veldblomme gedurende die veldblomseisoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Halinka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Namakwa Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Toren Road, 21 km from the R355, 43 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang