Namaqua House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Namaqua House is ’n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die eenheid is naby die Groenmarkplein, restaurante, die MyCiti-busroetes en KIKS (CTICC) geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met ’n balkon wat uitsigte op Tafelberg bied. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het net ’n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ’n TV, wasmasjien, skottelgoedwasser en gratis WiFi.

Besienwaardighede naby Namaqua House is die strande van Kaapstad, Kompanjiestuin, V&A Waterfront, Kaapstad museums, Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel is stapafstand vanaf 'n toerismeburo, toerbusse, Distrik 6 en die kasteel.

Slaapplek

'n Bespreking by Namaqua House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Namaqua House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za