LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Namaqua House | LekkeSlaap
+19

Namaqua House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Namaqua House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deon B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay, friendly host and ideal location.

We had a wonderful stay at Namaqua House. Phillip was a fantastic host, always willing to assist us. The location is very central and a great spot to explore the city. The apartment was very clean, cosy and comfortable. It had everything we needed. Only negative was the parking situation (having to move our vehicle before 09:00 each morning and finding somewhere else to park). This does not allow for sleeping in. Small issue though, we had a wonderful time at Namaqua House.

Namaqua House's terugvoer

Thanks so much for being such great guests!

Namaqua House
Henrico M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies waarna ons gesoek het.

Woonstel was perfek, het alles gehad wat ons benodig het en meer! Phillip was die perfekte gasheer, sal definitief weer daar bly!

Namaqua House's terugvoer

Baie, baie dankie! Goed om julle daar te he en julle is altyd welkom, julle was perfekte gaste!

Namaqua House
Uwe K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Uwe K
Enkelreisiger

Gerieflike verblyf in die hartjie van Kaapstad.

Gerieflike en ruim verblyf met 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n badkamer in die hartjie van Kaapstad. Baie restaurante, koffiewinkels, kroeë stapafstand.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A comfortable stay in the heart of Cape Town.

A comfortable and spacious apartment with fully equipped kitchen and bathroom in the heart of Cape Town. Lots of restaurants, cafés or bars in walking distance.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andre B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is mal oor die atmosfeer en vibes.

Die gasheer was baie akkommoderend en vriendelik. Die venue is sentraal en dis maklik om by die besienswaardighede en ander voorstede te kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I love the atmosphere and vibes.

The host was accommodating and friendly. The venue is central and easy to get to attractions and other suburbs.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Namaqua House's terugvoer

Thank you Andre,
Always a pleasure.

Namaqua House
Ursula C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Ons wil graag vir Phillip bedank vir sy gasvryheid, ons het 'n wonderlike tyd gehad, het al reeds die plek vir vriende aanbeveel. Dit is baie netjies en gerieflik en sentraal geleë, sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

Namaqua House's terugvoer

Baie Danie Ursula
Was n groot plesier.
Baie groete
Phillipp

Namaqua House
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgstraat 36C, Namaqua House 302, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a54fe174de51480b62fdfabf16d22b131be253acf3496e228f51669157790e897c9eae624bb2f91ad96072a5b2d9b6f6f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R520  per nag(plek vir 2) 5 5 1 5 36C Burg Street Namaqua House 302 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.922233291775 18.420258868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!