Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambiti Hills Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D46, Nambiti Hills Privaat Wildslodge, 26 km vanaf Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 370 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nambiti Hills Private Game Lodge is ’n luukse toevlugsoord in die Nambiti Groot 5 Wildreservaat. Dit bied ’n intieme en prentjiemooi wegbreek, 251 km vanaf Durban. Nambiti Hills is ’n gesofistikeerde plek van ontspanning vir dié wat op soek is na die skoonheid van die natuur en luukse verblyf.

Die dekor is ’n mengsel van kontemporêre ontwerp, met ’n ware Afrika-gevoel. Die lodge weerspieël die rustigheid van die omliggende area en is versier in neutrale kleure, wat lewe, hernuwing, natuur en energie voorstel. Daar is ’n kombinasie van oop spasies en meer diskrete, intieme plekke.

Verblyf word in 9 eksklusiewe suites gebied. Elke suite het ’n privaat uitkykdek, ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met muskietnette, en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelspieëlkas, en groot klipbad. Elke suite het ook lugversorging wat as ’n verwarmer gebruik kan word, ’n kroegie met voorraad, WiFi, ’n interkom na die kantoor vir noodgevalle, eksterne telefoonlyne en tee- en koffiemaakgeriewe. Slaapbanke word vir kinders voorsien.

Daar is eet- en sitareas wat met glas toegebou is en panoramiese uitsigte oor die heuwels en die savanne bied gedurende dag, en na die sterre in die aand.

Die lodge het ’n wye houtdek met ’n verhitte swembad wat ’n uitsig oor die Nambiti-vallei bied. Daar is ook binne-houtvure en ’n buite-boma. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.

Die lodge bied 2 daaglikse wildritte, ’n kroeg, ’n binne-sitarea met kaggels en ’n restaurant. Spa- en gesondheidsbehandelings, stapsafaris en visvang word teen ’n ekstra koste gebied. Gaste kan op die swembaddek ontspan, ’n wildrit geniet of op die stoep by hulle suite ontspan.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Ligging

  • Vanaf die D46, Nambiti Hills Privaat Wildslodge, 26 km vanaf Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Battlefields KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R8 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R8 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D46, Nambiti Hills Privaat Wildslodge, 26 km vanaf Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe761a699e0aef1ed982584e678887215cff7556ad671706a6c699d745c641ca2641dbfa23da113f7b28a2767b055585c32ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 370 per nag, vir 2 mense Off the D46 Nambiti Hills Private Game Lodge 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.526917 29.968083