+40
Gastehuis in Karas

Namgate Gastehuis en Slaghuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • B1, Grunau, Karas Sien kaart

Beskrywing

Grunau Namgate Gastehuis is op die plaas Blanksdam, 5 km Suid van Grunau op die B1 geleë.

Die gastehuis is in 2001 gebou en bied verskeie verblyfopsies soos gastekamers en selfsorg-eenhede. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek.

Addisionele geriewe sluit ’n vrieskas, braaigeriewe, eetarea, konferensiegeriewe in. Daar is selfoonopvangs, WiFi en volledige Nampower-elektrisiteit op die plaas.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jana S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, great value for money, splendid service. Our stay at Namgate was perfect! Great hospitality with everything and even luxuries fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Johanna Maria E
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkoming, 100% lekker oornag. Verblyf was lekker - sal hoog aanbeveel.
Apr 2026
Leana B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en vriendelik. Netjies en skoon en vriendelik met die oulikste ontbyt pakkies.
Apr 2026
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer was ruim, ete was uitstekend, goeie klientediens, baie netjies en mooi. Baie lekker gebly op Namgate.
Mrt 2026
Hannes K
Saam met vriende
5.0
Namgate het ons verwagtinge gemaklik oortref! Ons het baie lekker gebly. Alles was 100%. Vriendelike ontvangs, ruim kamers met goeie beddens, goed toe...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • B1, Grunau, Karas
  • Gaste dink Namgate Gastehuis en Slaghuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1, Grunau, Karas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 B1 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang