Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namgate Gastehuis en Slaghuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Namgate Gastehuis en Slaghuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nicol C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir seker weer in die toekoms gebruik.

Dit was baie lekker, baie vriendelike en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie P
Saam met vriende

Vyfster verblyf op Namibiese vlaktes. Sielesorg!

Die kamers is besonder gerieflik en pragtig. Alles is ruim! Ons het die aand om te kuier op die balkon wat oor die vlaktes uitkyk. Een aand was soos 'n week se vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste gekookte ete.

Baie oulike plek. Kos was heerlik en baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Krystle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Krystle D
Saam met vriende

Heerlike kos.

Die kos wat hulle vir ons voorberei het was vreeslik lekker gewees! 'n Baie oulike plekkie vir een aand se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Baie lekker gebly. Kry ook lekker aandetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bendri G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bendri G
Besigheidsreis

Netjies, skoon en puik kos!

Sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het na 'n week op die pad.

Na 'n stap saam met twee oulike plaashonde was ons bedien met heerlike boerekos. Sal graag volgende keer wil braai onder die sterre na ons die netjiese braai-areas gesien het. Dis 'n baie goeie ligging voor of na mens oor die grens gaan. Sal definitief Namgate voorstel, en besoek gerus die vleisstal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Ons is baie vriendelik ontvang. Wilmari het ons die aand met die heerlikste ete bederf en haar man het ons ook tuis laat voel, alles was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lutz S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect accommodation.

Service was perfect. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met tieners

Gasvryheid en waarde vir geld.

Ons is ontvang deur die vriendelike gasvrou en is geakkommodeer met ons twee katte wat saamgereis het. Ons aandete was 'n heerlike gekookte bord kos, wat ideaal is na 'n lang dag op die pad. Ontbyt was ook 'n wenner! Ons familiekamer was ruim, goed toegerus en baie netjies en die aircon welkom in die Desemberhitte. Ons sal beslis weer by Namgate tuisgaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker halfwegstasie tussen die Kaap en Windhoek.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Marlene, ons gasvrou, en die ewe viendelike Bella, die hondjie. Ons het heerlik geslaap in die ruim kamers. Die aandete was baie lekker en die volgende oggende het ons 'n stewige ontbyt gekry waarna ons weer die res van ons pad huistoe kon aangedurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Johan! Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom! Marlene en Bella.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Ina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Altyd lekker om daar te oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid en die heerlike aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Ina. Ons sien uit daarna om julle weer by ons ontvang.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Carla B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt right at home.

Very friendly guest house owner. Most delicious food, value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas met ongelooflike behulpsame eienaars.

Ons het in die gietende reën gearriveer en is vriendelik ontvang. Die slaapkamers is ongelooflik ruim en gerieflik. Dit is rondom die kuierarea gebou wat uit 'n eet-, sit- en koffie-area bestaan. Daar is 'n kombuis waar die yskas en opwasgeriewe gebruik kan word. Maak gerus gebruik van die slaghuis ook. Ons het gevriesde lam en wors gekoop wat in bokse opgemaak is en dit het gevries gebly tot in Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willine S
Gesin met tieners

By Namgate kom jy as 'n gas en vertrek as familie.

Dit was een van ons lekkerste kuiers in Namibië en sal definitief dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Saam met vriende

Heerlik en gerieflike oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs en netjiese skoon kamers. Lekker wildswors by die padstal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasgevoel.

Netjiese, skoon oorslaapplekkie met alles wat jy nodig het. Ons het dadelik tuis gevoel en kon lekker rus na 'n lang dag se reis. Namgate is vir seker vir die natuurliefhebber. Die sonsopkoms was asemrowend. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Hallo Magda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dis altyd lekker om te ons gaste geniet hulle verblyf en vat iets mooi's, soos die sonsondergang saam terug.
Ek sal julle graag weer wil ontvang.
Vriendelike groete
Marisa

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Nadia L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer bedoel vir families en groepe op vakansie.

Skoon en netjies akkommodasie. Veilig en ideaal vanaf hoofpad geleë. Ongelukkig het self catering eenheid nie wasbak vir skottelgoed ens. in kamer nie maar buite op die stoep. Kamer het binnedeur na binne gehad en mens kon heel aand die gekuier by kroeg hoor. Laatnag het iemand seker as 'n grap aan die deur geklop. Hierdie is meer ideaal vir families of groepe op vakansie. Ons was doodmoeg na 3 weke se besigheidsreise op deur die Weskaap en die geraas van 'n kroeg en laatnag kloppery was nie te wense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Hallo Nadia,

Ons is so jammer dat die ander gaste julle gesteur het en onnodige geklop het.
Ons kan maar net namens hulle om verskoning vra.
Julle is welkom om ons weer te besoek.

Vriendelike groete
Marisa

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Gerhard O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard O
Saam met vriende

Beste besluit van hele "trip".

Lekkerste plek om te slaap halfpad tussen Kaapstad en Windhoek. Geselskap en kosmaak, dit bly net lekkerder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
T G B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
T G B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant.

Groot akkomodasie met lugversorging. Egter nie geskik vir volledige selfsorg nie. Slegs mikrogolf en ketel. Moes vir 'n yskas vra. Kort 'n bietjie onderhoud. Die aandetes wat aangebied word is uitstekend en teen 'n billike prys. Die ma is die hart van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering TG...dis altyd lekker om te weet waar jy kan verbeter.
Ons volle selfsorg- kamers is op die grondvloer met alle benodighede en buite braaifasiliteite. Vra gerus as julle weet verbykom vir een van hulle...tot weersiens.
Vriendelike groete,
Margaret en Marisa

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Elizma A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma A
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ons het ons verblyf so verskriklik geniet. Die kos is fantasties en Margereth en haar familie so vriendelik! Ons sal beslis weer 'n draai maak as ons Namibië besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Hi Elizma,
Baie dankie vir die terugvoering, julle het dit vir ons ook lekker gemaak en sal julle graag weer wil ontvang. Voorspoed en gesondheid vir julle toegewens.
Vriendelike groete,
Margaret

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Johann K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met vriende

Ongelooflike vriendelike gasheer en gasvrou met uitstekende kos en verblyf.

Margaret en Kobus het ons soos vriende ontvang op hulle gasteplaas. Die gesellige vuur en kuier terwyl ons gebraai het was voorwaar 'n bewys van hierdie mense se gasvryheid en het hulle ons binne 'n paar minute soos ou vriende laat voel. Die vleis en res van die kos vir die aand was uitstekend en ons het saam met hulle tot baie laat in die nag gesit en kuier en gesels. Na twee weke se omswerwinge in die noorde van Namibië het ons weer met die terugkomslag by hulle oorgebly en het hulle ons groep die aand met tradisionele boerekos bederf. Dit was uitstekend en die hoeveelheid beskikbaar was oorgenoeg vir ons klomp honger mense om 'n tweede of party selfs vir 'n derde keer van die wildspastei, gebakte skaapribbetjies, boud, gebraaide aartappels, boontjies, pampoen, gegeurde rys en aan al die slaaie te kon smul tot jy gekreun het. Die kamers is toegerus met goeie matrasse en linne en het ons baie lekker en warm gerus na 'n lang dag se ry. Voldoende warm water en netjiese, skoon toiletgeriewe in jou kamer maak dit ook soveel lekkerder om hier aan te ry en te oornag. Die gasvryheid van die mense wat alles so in oorgawe doen is een van die redes waarom ek sonder om te skroom aanbeveel om hier aan te ry en hierdie twee mense en hulle gasvryheid en omgewing eerstehands te gaan ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie aan die Klint egpaar, julle het ons soos ou vriende laat voel.
Dit was heerlik om julle met die terugkom te ontvang en saam met julle, julle wedervaringe te kon deel.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en sien uit om julle weer te ontvang vir n lekker kuier.
Seenwense ook vir die "onbaatsugtige" liefdeswerk waarmee julle besig is.
Liefdegroete,
Margaret en Kobus

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Lp M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lp M
Saam met vriende

Vriendelike diens, baie lekker kookkos, beste slaghuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie LP, was lekker om julle te ontvang, sien julle weer!

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Eike W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eike W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Hi Eike,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, julle is altyd weer welkom hier by ons.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Simon B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense wat jou dadelik tuis laat voel.

Eersteklas gasvryheid, netjiese plek, goed toegerus en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Simon, waardeer jou terugvoering, ons geniet self sulke kuiers.
Vriendelike groete,
Margaret

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Jasper M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige omgewing.

Die eienaars was ongelukkig nie tuis, maar dit was vooraf so gereël met ons. Die werknemers het ons baie vriendelik en professioneel ontvang en tuis laat voel. Die braaiwors en slaai wat voorsien is was heerlik. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Jasper, ek waardeer jou terugvoering. Volgende keer sit ons saam om die braaivleisvuurtjie met 'n Suide-tjoppie.
Vreugdevolle dag vir julle

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Daniel N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasgevoel.

Veilig, vriendelike ontvangs. Gevoel soos ons familiebesoek op die plaas. Fantastiese vleis teen baie goeie prys ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Daniel, die vleiende resensie word baie waardeer. Lekker mense, maak lekker gaste en so word "vreemdes", bekendes. Seenwense vir julle oor hierdie Kerstyd en voorspoedige 2019. Vreugde en vriendelike groete Margaret.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Friedrich G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gasvrye, hartlike warm veblyf, mense-mense wat ons laat voel het ons hoort daar.

Veilige verblyf naby aan die Karasberge, Ai-Ais en die Visrivier Canyon, asook ander omliggende besienswaardighede in die Suide. Waarvoor so duur vir "elite" verblyf betaal as ons sulke "persoonlike" verblyf en aandag kan geniet asook die menslike gasvryheid van Namibië ons buurland. Geniet die heerlikste maaltye van alles en nog wat, te kies en te keur en moenie vergeet van die heerlike vleis by die Padstal-winkel, "Don't panic it's organic". Mense julle weet nie wat julle mis nie, sowaar. Doen so voort Margareth en Kobus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Hi Friedrich,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer dit vreeslik.
Was so lekker om julle hier by ons te hê.
Namgate Groete.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Ignes I - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ignes I
Saam met vriende

Baie gesellige verblyf.

Dit was regtig 'n plesier om vir die eienaars te ontmoet. Hulle het ons regtig tuis laat voel en sommer saam met ons gekuier die aand. Al die selfhelpgeriewe is beskikbaar asook ekstra drankies wat teen 'n lae koste beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Ignes.

Ons waardeer die terugvoering.

Vriendelike groete

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Gerrit D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met vriende

Namibiese gasvryheid op sy beste.

Margaret is 'n uitstekende gasvrou en het die lekkerste ete vir ons voorberei. Die kamers is op die boonste verdieping met mooi uitsigte oor die plaas landskap. Die gemeenskaplike leef area is ruim en gesellig wanneer daar vuur gemaak word in die braai/kaggel. Daar is 'n kroegie/yskas met selfhelp drinkgoed beskikbaar teen 'n billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Gerrit, baie dankie vir julle kompliment. Dit bly 'n voorreg om sulke gaste soos julle te ontvang.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Jd M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense en ons sal weer daar tuisgaan.

Hartlike mense. Baie lekker saam met hulle gekuier. Die kos was baie lekker. Kamers skoon en netjies. Hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namgate Gastehuis en Slaghuis se terugvoer

Baie dankie Niel. Bly julle het lekker gekuier en is altyd welkom.

Namgate Gastehuis en Slaghuis
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37706fd3326594ad001b00cad90deb9eb729f72b82df43f725912c6fff155cd46bf96658d7d9b88a361940e20380fa2bf830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 B1 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.759917 18.344217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem