Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namib Desert Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Namib Desert Campsite
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Marné O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marné O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n groot teleurstelling.

Die plek lyk nie werklik soos op foto's nie. Nêrens is genoem dat geriewe gedeel moet word nie. Ons was 2 gesinne, wat ablusiegeriewe moes deel. Die helfte van die sleutels, wat net aan ander kampeerders gegee is, wou nie die ablusiegeriewe oopsluit nie. Verder was die plek vuil en nadat ons weer daaroor gaan navraag doen het, het ontvangs ons slegs 'n koue skouer gegee. Duidelik word alleenlik gefokus om gaste van die lodge gelukkig, te hou en te beïndruk, en kampeerders se behoeftes kom tweede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D
Saam met vriende

Pragtig en weggesteek.

Dit is 'n pragtige weggesteekte 5 ster-kampplek in die middel van nêrens - sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namib Desert Campsite se terugvoer

Dear Nicky,
Thank you for these rewarding words.

Namib Desert Campsite
Ângela C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ângela C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well located, nice, space not well organized.

Espaço bem localizado, respostas rápidas, boa relação qualidade/preço.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R518
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R518
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R518
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b03906e05aa26623294e438597d947f545c716c2162624bc160a1ad41f3c06077f3f35709d31ca82e352384f37ab6a2e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R518 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Namib Desert Campsite Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.125658 15.954985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem