+106
Gastehuis in Khomas

Namibgrens Guest Farm

  • 182 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Spreetshoogte Pass D1275 Road, Solitaire, Khomas Sien kaart

Beskrywing

Namibgrens Guest Farm is op 'n skilderagtige plaas en bied verskillende verblyfopsies 60 km vanaf Solitaire in Namibië se Khomasstreek.

Verblyf word in luukse, vrystaande twee- en drieslaapkamer-villas, en suite-kamers, in die ou plaashuis en in 12 kampterreine gebied.

Die vrystaande villas bied verblyf vir 4 óf 6 gaste en het 'n goed toegeruste kombuis en 'n braai-area.

Die ou plaashuis het dubbelkamers, 2 gesinskamers met slaapplek vir 4 gaste in elk en 'n enkelslaapkamer. Daar is ook 'n swembad buite.

Daar is 12 kampeerplekke met slaapplek vir 20 gaste. Elke kampeerplek het sy eie buitelug-ablusiegeriewe. Gaste het toegang tot 'n rotspoel en braaigeriewe op die kampterrein.

Doendinge op die plaas sluit voetslaan, swem, voëlkyk, 4x4-roetes en volleyball in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Spreetshoogte Pass D1275 Road, Solitaire, Khomas
  • Gaste dink Namibgrens Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Spreetshoogte Pass D1275 Road, Solitaire, Khomas

Sien kaart
  • 182 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd388e161045019db70d9027f62cc71e0507bb06520a6115647601379420a90c22bba09536ee8b967e881621e7bb802cf8189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Spreetshoogte Pass D1275 Road Solitaire Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.622845 16.247696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang