Namibsa Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall.

Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenhede. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dié kamer beskik ook oor 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, yskas, mikrogolf, eetgerei en lugversorging.

Gaste is welkom om te ontspan in die tuin of heerlik af te koel in die swembad. Geen diere, besoekers, geraas of musiek word toegelaat nie. Privaat gasteparkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Namibsa Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za