Namushasha River Camping2Go
Tentekamp
Beskrywing
Verblyf word aagenbied in 4 permatente met 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort in elkeen. Elke tent het ook 'n kombuis met 'n yskas, stoof, wasbak, kookgerei en eetgerei, asook 'n buitebraai en vuurput. WiFi is beskikbaar in publieke areas en gaste het gratis toegang tot 1 GB per persoon, per dag.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
- Alle ouderdomme is welkom