Nansen Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nansen Place is 'n selfsorg-eenheid in Claremont en is ideaal as jy Kaapstad wil verken. Dis net 'n entjie se ry vanaf Cavendish Square met 'n fliek, kruidenierswinkels, restaurante en koffiewinkels.

Dié dorpshuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n waskamer buite met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar met 'n 20 GB-limiet.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Nansen Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nansen Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za