LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nantes-vue Guest House | LekkeSlaap
+98

Nantes-vue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 56, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Die ligging is ideaal - naby Kaapstad, die Kaapse Wynlande en verskeie spoggerige gholfbane. Die dorpie Paarl is boonop die beginpunt van die beroemde Roete 62.

Die eiendom kan as 'n geheel bespreek word, dit sluit die solderkamer in met slaapplek vir 8 en die 5 kamers onder.

Nantes-vue Guest House het 5 en suite-slaapkamers is ruim, met hoë plafonne wat kenmerkend is van die ou Kaap-Hollandse boustyl. Elke kamer het lugversorging en ’n privaat ingang. Een van die kamers is 'n oulike tuinkothuis wat geskik is vir gesinne. Verder het elke kamer 'n LCD-TV met DStv, Netflix en WiFi. Elke kamer het 'n sitarea en het komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit, 'n Espresso-masjien, kapsules, water en melk.

Die gastehuis is stylvol ingerig en beskik oor 'n eetarea met 'n kaggel wat 'n warm atmosfeer skep. Saans kan gaste heerlik by die kaggel agteroorsit met 'n boek. Daar is WiFi in die gemeenskaplike areas. Die hele gastehuis het WiFi.

'n Gang lei vanaf die huis se ingang na 'n privaat tuin met 'n plonspoel en gazebo. Verder is daar 'n houtdek waar gaste die heerlike Suid-Afrikaanse sonskyn kan geniet.

Die gastehuis is ook ideaal vir 'n konferensie wat teen ekstra koste gereël kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Nantes-vue Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Millstraat 56, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nantes-vue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 56, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC68RFntWGYl5qUKi1Gtxir6zc4NW6mRcxIhs4C7iNctXdCVTcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 56 Mill street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.730515 18.958303
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!