Naomi's Place
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 49 Thaba Bosigo Avenue, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Naomi’s Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir oornag, sakereisigers en vakansiegangers. Dis in Glenvista in Johannesburg se suide, word privaat besit en is gebou om gerief te bied. Naomi's Place bied ook maklike toegang tot Johannesburg se sakekern, winkelsentrums, trekpleisters en hoofweë. Die Gautreinstasie is net 12 minute se ry vanaf die instansie.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, platskerm-TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer, platskerm-TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-hoekbad en 'n stort, balkon, platskerm-TV, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet