8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- D1282 Naos, Naos, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Geleë aan die voet van die Charlottenburg-berg, is Naos Farm Stay 'n lieflike selfsorg-plaashuis met pragtige berguitsigte en 'n rustige omgewing. Hierdie plaashuis is perfek vir die hele gesin of vriende wat 'n ontspannende vakansie in Namibië soek. Naos is 'n groot 14 000 ha werkende bees- en wildplaas.
Hierdie smaakvol ontwerpte plaashuis bied slaapplek vir 7 volwassenes en 1 kind. Die plaashuis bestaan uit 4 slaapkamers, waarvan 2 en suite is met 'n ekstra volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n enkelbed vir slegs kinders. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuis en beskik oor 'n patio met pragtige berguitsigte. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel geskik vir 7 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n koffietafel. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Braaigeriewe sowel as 'n privaat swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik. Aktiwiteite in die omgewing sluit in bergfietsry, stap, swem, fietsry en wildkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Henning Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- D1282 Naos, Naos, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Naos Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D1282 Naos, Naos, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang