Beskrywing
Napier Anneks is 'n oulike eenslaapkamerkothuis op die boonste verdieping en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea bied 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, tafeloond, eetgerei, breekware, eetgerei en 'n yskas. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sit-/slaapbank wat kinders op versoek kan akkommodeer. Die leefarea lei na 'n dek met uitsig oor Napier-dorp en bied buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen Rook Binne
Geen Harde Musiek
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Eskom Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang