LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Naries Namakwa Retreat | LekkeSlaap
+66

Naries Namakwa Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg-gesinskothuis 1
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Selfsorg-gesinskothuis 2
Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Herehuis En suite-kamers
Tariewe sluit aandete en ontbyt in. Linne en handdoeke word voorsien.
Namakwa Berg-suites
Tariewe sluit aandete en ontbyt in. Linne en handdoeke word voorsien.
Belasting en Ekstras

Vir gaste in die berg-suites en die herehuis:
Ontbyt en aandete word in die herehuis se eetkamer voorgesit.
Naries het nie 'n openbare restaurant op die perseel nie. Die maaltye word noukeurig beplan, voorberei en vir gaste voorgesit. Naries maak vir alle dieëtvoorkeure voorsiening indien dit vooraf gespesifiseer word.

Vir gaste in die selfsorgkothuise:
Gaste moet saam met hul bespreking by Naries ook ontbyt en aandete bespreek.
Vuurmaakhout is te koop as dit vooraf bestel word.

Kinders van 12 jaar en ouer is welkom as hulle 'n tweede eenheid deel. Die volwassenetarief geld ook vir hulle. Kinders van 11 jaar en jonger word nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in al die eenhede.
Beskikbaar by ontvangs: (a) haardroërs en (b) internasionale en tweepuntkragproppe.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Namakwaland, 8240, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bL81X7U0j6vgld3SGzHuQUEZHw2sjJ9tEgUxZKBlYmVaUCaeJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 020  per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Off the R355 Namaqualand 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.701161196781 17.665433585644
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!