Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Brandvoorkoming: Die kothuis is omring deur fynbos, wat baie vlambaar is. Gaste moet nie die braaivuur onbewaak laat nie en moet seker maak dat die vuur behoorlik geblus word na kook.
Bobbejane: Wildlewe in die omliggende bosgebied sluit bobbejane in. Gaste moet seker maak dat alle vensters en deure stewig toe is wanneer die kothuis nie beset is nie. Moenie die bobbejane voer nie. Maak seker dat geen kos buite gelaat word nie en dat die vullisdrom stewig toe is.
Rook: Moet asseblief nie binne die kothuis rook nie.
Septiese tenk: Die toilette is aan 'n septiese tenk gekoppel. Moet asseblief niks anders as toiletpapier in die toiletbak sit nie. Geen sanitêre doekies, tampons of doeke nie.
Plaashekke: Daar kan soms beeste op dele van die eiendom wees. Maak asseblief hekke agter u toe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Candlewood Farm, Rheenendal Road, Rheenendal, 6576, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang