Narnia Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Narnia Guest House is aan die bokant van 'n heuwel, slegs 3 km vanaf Knysna.

Dié eiendom bied 'n uitsig op die bekende Knysna-koppe, strandmeer, Knysna-rivier en die Outeniekwaberge.

Narnia Guest House is in 'n pragtige tuin geleë, en gaste kan na 3 damme stap. Daar is ook 'n soutwaterswembad. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede, The Poolhouse en The Lookout.

The Poolhouse het 2 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer wat d.m.v. 'n skeepsleer bereik word. Die huis het ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met volledige DStv-kanale, en 'n balkon met gemaklike sitplek, 'n piekniektafel en 'n draagbare braai.

The Lookout het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 'n uitvouslaapbank. Die solderkamer word d.m.v. 'n skeepsleer bereik. Die eenheid het 'n balkon wat reg rondom die eenheid strek en 'n dek met braaigeriewe. Daar is lieflike uitsigte oor die omliggende omgewing vanuit die leefarea.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Narnia Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 728 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za