Nat-Art Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, 'n luisterryke voorstad van Kaapstad geleë. Dis naby Century City, Montague Gardens, Paardeneiland, Epping, Bellville en Parow.

Die perseel bied gaste 'n keuse tussen selfsorg-eenhede en 3 eenhede met basiese selfsorggeriewe Die eenhede het elkeen 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet asb hul eie slimkaart saambring. 'n Aparte ingang en toegang tot die swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel voor die hoofhuis beskikbaar.

Gratis, onbeperkte WiFi is op die perseel en in alle eenhede beskikbaar.

Nat-Art Accommodation se eienaars is ook gretig om inligting te verskaf oor uitstappies na die mooiste en mees ongerepte plekke in Suid-Afrika.

Nat-Art is 700 m vanaf Edgemead-winkelsentrum met verskeie geriewe soos 'n supermark, 'n wassery, restaurante, 'n mediese sentrum en vele meer. Die lughawe, middestad en die V&A Waterfront is 17 km se ry hiervandaan. Ons is ook net 8 km vanaf Grand West Casino en Century City is 5 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nat-Art Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za