LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natspat 18 | LekkeSlaap
+19

Natspat 18

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Natspat 18 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 'n mooi see-uitsig in die veilige Natspat-kompleks in Manaba Beach. Die woonstel is loopafstand vanaf Margate en Uvongo-strand.

Natspat 18 is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het skuifdeure wat na 'n stoep lei. Die tweede slaapkamer het 1 dubbel bed en 'n enkelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het sitplek. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Indien gaste DStv wil kyk kan hulle 'n DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en -stoele en 'n ingeboude braai, waar gaste kan agteroor sit en die walvisse en dolfyne dophou.

Een aangewese onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Natspat 18 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Natspat 18
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Natspat 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard 3, Manaba, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fb62a1c728781e788928cbe06e32d5363405b89f3ba7458b3434f703fc4c6eae0599919ca5371afe8da1818b1ff9d60d345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 3 Lillicorona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.851102 30.385816
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!