Natte Valleij
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Natte Valleij is 'n historiese plaas aan die voorheuwels van die Simonsberge naby die Paarl, Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Natte Valleij spog met 'n ou herehuis, ou wynkelder, brandewyndistilleerdery, manjifieke tuine met oeroue bome, pergolas en dammetjies wat deur afgewitte mure omring is.
Selfsorgverblyf word in die Henhouse, Vineyard Kothuis en Cellar Kothuis aangebied. Elkeen van dié kothuise is goed toegerus en het braaigeriewe. Daar is ook 'n en suite-gastekamer wat ideaal is vir oornagverblyf op pad na 'n volgende bestemming.
Gaste is welkom wynproe-sessies by Natte Valleij te bespreek en 'n uitstappie deur die wynlande na die verskeie bekende landgoedere te neem. Keldertoere kan gedurende seisoentyd gereël word, waartydens gaste die kelder kan besoek en die fassinerende wynmaakproses kan aanskou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
- Gaste dink Natte Valleij het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klapmuts Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom