LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natte Valleij | LekkeSlaap
+72

Natte Valleij

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 35 resensies vir Natte Valleij
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Peter K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dalk sal 'n ander omgewingsbewuste reisiger hierdie plek meer geniet. Die geboue is beslis nie so pragtig soos dit op die foto lyk nie. Die Henhuis waarin ons gewoon het, lyk of dit op die goedkoopste wyse aangepas is om verblyf te verskaf. Die deure, veral die agterdeur, is laag en telkens stamp jy jou kop. Die waterpype lek en sommige krane se handvatsels is los. Dalk moet die eienaars sê wat hulle nie aanbied nie, soos 'n elektriese ketel. Dit vat lank om water op die stoof te kook. Die skottelgoed se opwasbak lyk meer na 'n laboratorium se bak en dit ken ook al beter dae. Aanvanklik was ons onder die indruk dat die opwasbak en bad vuil is, maar by nadere ondersoek kom ek agter dat die goed oor tyd beskadig is. Hierdie plek word oorprys. Ek sal niemand daarheen aanbeveel of weer self daar gaan inboek nie. Dit is my eerlike opinie.

Ben V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon. Naby aan Stellenbosch en Paarl geleë.

Baie mooi en skoon. Naby aan Stellenbosch en Paarl geleë.

A.j. V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
A.j. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel geskik vir een aand se oorslaap.

Op 'n snikhete Bolandse dag sou 'n aircon in die kamer baie gehelp het. Ook geen stort nie (slegs 'n bad) en geen tv. Geen melk in die kamer nie. Alles silwerskoon en alhoewel die gebou horing oud is, in goeie toestand.

Natte Valleij se terugvoer

We are sorry to hear that you did not enjoy you stay with us.
We would however like to address your notes:
1. Our listing does not mention at all that we have either aircons or televisions in any of our cottages. We do however provide portable fans and Wi-Fi.
2. As per the photos on our listing, this unit has a beautiful Victorian bath. This is also very clear in our listing description.
3. We do provide guests with a starter amount of tea, coffee and milk for their stay. You would have found the fresh milk in the bar fridge in the room.

We urge potential guests to read our listing properly and look at the photos of the unit before booking in order to know what to expect and if it meets their needs.

Natte Valleij
Marisna V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisna V
Gesin met tieners

Pragtige plek met mooiste bome en hartlike ontvangs.

Is baie goed geleë vir ons behoefte. Goeie en vriendelike ontvangs. Pragtige boomryke lushof met swembad en tennisbaan. Netjies en skoon. Absoluut waarde vir geld.

Samantha A - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A
Enkelreisiger

Very comfortable accommodation, kitchen well-equipped. Good facilities.

My stay coincided with an extremely hot day. The cottage was very cool and comfortable, the pool was lovely for an afternoon swim. Hostess was very welcoming and friendly.

Janelle D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgebly by Natte Valleij en die aand heerlik gebraai op die stoep.

Lekker gebly en gebraai die aand. Baie rustig en die tuine voor die hoofhuis is pragtig. Ons het nie gelet daarop dat die plek 'n hele ent uit Stellenbosch is nie - ons sou nader wou wees.

Hester S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Saam met vriende

Baie sentraal in ’n pragtige tuin!

Knus verblyf naby baie besienswaardighede.

Lieve V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieve V
Gesin met klein kinders

Brilliant for kids to run around.

Really great for kids and safe.

Etienne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

A bit too rustic. Close to very busy road. Created the impression of peace and quiet. Not quite.

We expected a rustic old farmhouse. We certainly got that. Great fireplace. Doesn't work very well. Not enough draft. Great coffee machine. Doesn't work at all. The two black pubic hair on the toilet rim was unpleasant. Didn't tell my wife about it. Would have grossed her out no-end. We liked the lack of TV. Would have been nice to know about it beforehand. Attempted barbecue on the second night. The three available grills were full of old fat from the previous use. The areas not full of fat were full of rust. Made a huge fire to burn as much of the old fat as I could. Then simply closed my eyes and put the meat on. Two of the beds were on springs so soft it may as well have been lying on water. Had to drag the mattresses on to the floor and slept there. Extremely small workspace in kitchen. Dragged a cabinet into the kitchen to have some space. Used the top of the fridge as extra space. Discover it covered in inch thick dust. Cleaning service was inconsistent. One day the beds were made. On another they weren't. On one day the dishes were washed. the following day they weren't. Loadshedding being a reality, perhaps a flashlight would have been nice. Of the 3 solar lamps, only 1 worked. We experienced 3 nights of darkness and stumbled around with our phone lights. We had no idea what to do with the keys on our departure, no communication. So we just closed the door and left. I understand accommodation is expensive in Cape Town but paying almost R5000 for 4 nights, I expected better. The only good thing I can say about it is the fresh supply of firewood, everyday. But that is about it.

Barry D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry D
Gesin met klein kinders

Kamers ruik na muf.

Sien sterre.

Charles M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ou plaas met opstal en bome wat honderde jare oud is, is 'n ervaring en belewenis.

Ou plaaservaring met bome en natuur is 'n ervaring. Kamer was baie basies en kort aandag aangesien dit baie oud is. Kan opgradeer word. Plaas baie goed geleë en goeie oorslaapplek.

Ruan R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R
Gesin met klein kinders

Geskiedkundig en interessant.

Dit was baie lekker, rustig en sentraal. Het baie geleer oor die plaas se geskiedenis. Sal weer daar besoek.

Helena P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflik, skoon, vriendelike diens, ligging uitstekend.

Amanda G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

The room was nice and basic for what you need. No dining facility though. Not being from the area, traveling to get something to eat can be challenging.

Helena D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Heerlik stil, baie goeie sentrale ligging, veilig, goed toegerus.

Baie ruim, baie goed toegerus, selfs kaggel met hout.

Erika D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Baie mooi area, foto's is bietjie misleidend, plekkie het bietjie TLC nodig maar toegerus met alles wat benodig word.

Plek is goed geleë vir besigtiging van die omgewing soos Stellenbosch, Franschoek, Paarl, Wellingtong ens.

Lorraine V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V
Saam met vriende

Lovely place

Lovely place with very friendly hosts and dogs. Nice central location. Had a great stay. Thank you.

Mary-jane G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-jane G
Gesin met klein kinders

Fantastic little farm stay!

Lovely historic home that was central and so lovely to stay in with small kids. Had the fire going every night, it was great!

Gertruida V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging, lekker omgewing, mooi kamer, lekker bad.

Ons het baie lekker gebly. Dis baie rustig en vriendelike mense. Mooi tuine om in te wandel en 'n baie lekker kamer met 'n baie lekker bad.

Jessica G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G
Saam met vriende

Unieke, knus erfenis-ervaring!

Ons het ons verblyf in Hen House voorwaar as 'n unieke ervaring geniet, die erfenis van die gebou speel so groot rol in die karakter van die akkommodasie en die ervaring om in die gebou te bly. Ons het alles tot ons beskikking gehad vir ons aand se verblyf. Die weer was effens koud en sou 'n gemakliker vuur/verwarmer/kaggel geniet het, maar ons het die meeste gemaak van die trommelbraai. Dankie vir 'n lekker aand!

Janice K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice K
Gesin met tieners

It was magical and beautiful and we loved it there.

It was affordable for us and we will definitely return.

Annette P - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Landelik, mooi, gerieflik en skoon.

Interessant uit 'n geskiedkundige oogpunt. Aangename gasvrou. Privaat en gerieflik.

Carina M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly.

Sou net meer kerse in huis gesit het as gevolg van "loadshedding". Verder was alles perfek en baie aangenaam.

Christina M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis met baie geskiedenis.

Die Hennshouse is baie oud met baie geskiedenis. Gerieflik ingerig.

Frederick L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Oulike plek met baie geskiedenis.

Silke B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silke B

Rustic.

Lovely place to stay.

Darlene L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darlene L
Gesin met tieners

It was perfect.

The owners can trim the branches of the bushes in the pathway to the cottage. It caused scratches on our vehicle. Thanks.

Patricia B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B

Baie vriendelike ontvangs, pragtige, rustige atmosfeer, mooi tuin, verskeidenheid plaasdiere.

Ideeal vir rustige wegbreek. Vriendelike en aangename eienaar. Vriendelike wynmaker. Baie bome en rustige tuin. Plaasdiere. Verblyfgeriewe netjies, skoon, gerieflik en smaakvol. Goeie badkamers, goeie kombuis. Kan lekker buite sit.

Lucinda G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lucinda G

Not up to standard. Very misleading web photos.

Natte Valleij has enormous potential!

Jh S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om weer na baie jare terug te wees op Natte Valleij vir 'n paar dae.

Het ongeveer 10 jaar gelede ook daar uitgespan vir 'n paar dae in die Vineyard Cottage. Om te gaan stap tussen die groot bome is heerlik. Die Guest Cottage wat ons hierdie keer gekies het was jammerlik nie selfversorgend (self catering) nie en moet liefs nie as sulks bekendstaan nie. Die ketel en yskassie was nietemin handig om koffie en beskuit op die stoepie te geniet. Daar is ook ander akkommodasie op die plaas.

Ilse W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W
Gesin met tieners

Goeie ligging vir wynlande besoek.

Vineyard Vottage dateer uit 1715. Mense wat van geskiedenis hou, sal dit interessant vind. Goeie ligging as jy die wynlande wil besoek. Geen TV.

Rita V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met vriende

Lovely.

We stayed in the Hennehouse, the only thing about this house, it's not for tall people, the doorways are very low, so you constantly have to bend to walk through, so expect some head bumps along the way, other than that, the place is lovely, clean and the people are so friendly.

Tamzon P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzon P
Gesin met klein kinders

Cosy, clean and central.

Very comfortable, clean and quaint. Perfect for a night or two as it is within easy access to shops, other vineyards and main roads. Old building so low doorways, not ideal for the taller man or woman.

Irma B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, baie netjiese kamer.

Die kaggel in die eenheid was 'n welkome bonus! Baie vriendelike mense, lieflike omgewing met 'n interessante geskiedenis.

Larissa H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larissa H
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas met 'n goeie ligging - vele besienswaardighede in die omtrek.

Ons het gebly in die Hen House - en dit was fantasties. Die plaas het pragtige tuine en die historiese geboue skep 'n unieke atmosfeer. Die plaas het 'n sentrale ligging en daar is vele interessante dinge om te doen en te sien in die omtrek. Die Hen Huis was lekker snoesig en mooi uiteengesit. Ons het dit vreeslik baie geniet.

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d82a64d7ca6e55eadb2a25094820ccf1089e793526fa35850fd9d03d54384c6dfe056791248d2989b2cb6471588bd1b9d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.834082825825 18.878636756214
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!